Fanagalo
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Fanagalo |
- Van Zoeloe, fana ga lo (so praat mens).
- Fa•na•ga•lo
- (taal) 'n Kunsmatige taal met woorde van verskeie Bantoetale sowel as Afrikaans.
- Fanagalo word gebruik as 'n medium van kommunikasie in baie dele van Suider-Afrika, veral in die myne.
- ISO 639-1: geen
- ISO/DIS 639-3: fng
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Fanagalo.