Ge'ez
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Ge'ez | — |
- Van Ge'ze: ግዕዝ (gəʿz).
- (taal) Die ou Suid-Semitiese taal van Ethiopië, nou gebruik as liturgiese taal. Soms minder korrek Ethiopies genoem.
- Die skryfstelsel wat oorspronklik vir die taal Ge'ez gebruik is.
- ISO 639-2: gez
- ISO 639-3: gez
- Glottolog: geez1241
Vertalings: Ge'ez | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Ge'ez.