gregoriaans
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | gregoriaans o |
- Hulp:IPA: [ɣre.ɣɔ.ri.ˈ(j)ans]
-
(lêer)
- gre•go•ri•aans
- (musiek) Eenstemmige kerksang waarvan die invoering aan pous Gregorius I toegeskryf word.
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | gregoriaans | |
| Verboë | gregoriaanse | |
| Partitief | gregoriaans | |
- (geskiedenis) Gregoriaans; Wat betrekking het op een van de pouse met die naam Gregorius.
- (in besonderheid): Wat betrekking het op die kalender wat deur pous Gregorius XIII ingevoer is.
- (musiek) Wat betrekking het op die kerksang wat aan pous Gregorius I toegeskryf word.