Hessies
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Hessies |
Attributief | Hessiese |
Partitief | Hessies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈɦesis], attributief: [ˈɦesisə], partitief: [ˈɦesis]
- هَِسِیسْ , attributief: هَِسِیسِی , partitief: هَِسِیسْ
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Hesse.
- Van, betreffende die Hesse.
- Van, betreffende die Hessiese dialekte.
Vertalings: Hessies | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Hessies |
- 'n Dialekgroep van die Rynfrankiese tak. Hessies word in volgende subdialekte verdeel Suid-Hessies, Nederhessies, Opperhessies en Oos-Hessies.
Vertalings: Hessies | |||
---|---|---|---|