Hutteries
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Hutteries |
Attributief | Hutteriese |
Partitief | Hutteries |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [ˈɦœtəris], attributief: [ˈɦœtərisə], partitief: [ˈɦœtəris]
Met Arabiese letters
- هِوتِرِیسْ , attributief: هِوتِرِیسِی , partitief: هِوتِرِیسْ
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die doopsgesinde Christelike beweging van die Hutterers.
- Van, betreffende die Hutteriese dialek.
Vertalings
Vertalings: Hutteries | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Hutteries |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Dialek van die Beierse tak met ongeveer 34 duisend sprekers in Kanada en die Verenigde State (2003).
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: geh
Vertalings
Vertalings: Hutteries | |||
---|---|---|---|