Beiers
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Beiers |
| Attributief | Beierse |
| Partitief | Beiers |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈbəɪ̯jərs]
- IPA: predikatief: [ˈbəɪ̯jərs], attributief: [ˈbəɪ̯jərsə], partitief: [ˈbəɪ̯jərs]
- بَیِّرْسْ
- predikatief: بَیِّرْسْ , attributief: بَیِّرْسِی , partitief: بَیِّرْسْ
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Beiere.
- Van, betreffende die Beiere.
- Van, betreffende die Beierse dialekte.
| Vertalings: Beiers | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Beiers |
- 'n Groep dialekte van die Opperduitse tak. Beiers-Oostenryks word in volgende subgroepe verdeel: Noord-Beiers, Sentraal-Beiers, Suid-Beiers, Cimbries, Fersendals en Hutteries.
- ISO 639-3: bar
| Vertalings: Beiers | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Beiers.
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Beiers |
| Verboë | Beierse (Vlaams voor klinkers en "h":) Beiersen |
| Partitief | Beiers' |
| Verdere verbuigings: Beiers (verbuiging) | |
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Beiers | |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | Beiers' | |
| Datief | Beiers(e) | |
- Beiersch
- IPA:
- Nederlands: [ˈbɛɪ̯jərs]
- Belgies: [ˈbɛɪ̯jəʀs]