Kaap Verdies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Kaap Verdies | Kaap Verdiese | |
- IPA: [kɑːpˈfɛrdis], attributief: [kɑːpˈfɛrdisə]
- كَاپْ فَِرْدِیسْ , attributief: كَاپْ فَِرْدِیسِی
- Van, betreffende die Kaap Verdiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Kaap Verdiese Eilande.
| Vertalings: Kaap Verdies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kaap Verdies | - |
- (taal) 'n Kreoolse taal, gebaseer op Portugees, met ongeveer 470 000 sprekers op die Kaap Verdiese Eilande.
| Vertalings: Kaap Verdies | |||
|---|---|---|---|