Karelies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Karelies | Kareliese | |
- IPA: [kɑˈriə̯lis], attributief: [kɑˈriə̯lisə]
- كَرَِیلِیسْ , attributief: كَرَِیلِیسِی
- Van, betreffende die Kareliërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Karelië.
| Vertalings: Karelies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Karelies | — |
- IPA: [kɑˈriə̯lis]
- كَرَِیلِیسْ
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 172 duisend sprekers; een van die amptelike tale van Karelië ('n republiek van die Russiese Federasie).
- ISO/DIS 639-3: krl
- SIL: KRL
| Vertalings: Karelies | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Karelies.