Kategorie:Erfwoorde uit Proto-Indo-Europees in Afrikaans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans stam via Nederlands, Middelnederlands, Oudnederlands, Wes-Germaans en Germaans af van die Indo-Germaanse taal wat 6 000 jaar (of meer) gelede gepraat is. Van talle woorde kan deur vergelyking met ander Indo-Germaanse tale nagewys word dat hulle regstreeks uit hierdie erfenis stam.

Bladsye in kategorie "Erfwoorde uit Proto-Indo-Europees in Afrikaans"

Die volgende 9 bladsye is in hierdie kategorie, uit 'n totaal van 9.