knie
Voorkoms
- Sedert 1156 uit Oudnederlands as "kni" (bog in die rivier) bekend. Dit stam af van Proto-Germaans *knewa wat van Proto-Indo-Europees *ǵn-eu- kom, 'n verboë vorm van *ǵenu-, *ǵonu- (die genitief is: *ǵneu-s).[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| knie | knieë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| knietjie | knietjies |
-
(lêer)
- (anatomie) Die gewrig wat die onder- met die bobeen verbind.
- Eina! Jy het my op my knie geskop.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor knie.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | knie v/m | knieën |
| Verkleinwoord | knietje | knietjes |
- Hulp:IPA: [kni]
-
(lêer)
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Erfwoorde uit Proto-Indo-Europees in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Anatomie in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Anatomie in Nederlands
