eland
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eland | elande |
- Reeds deur Van Riebeeck vir hierdie wildsbok gebruik. Van Proto-Germaans *elha- en Proto-Indo-Europees *h1el-, *h1ol-. Reeds in 944 bekend in Oudnederlands as elo, maar die huidige woord het dalk nie hieruit ontstaan nie.[1]
- (soogdiere)
Taurotragus oryx, 'n wildsbok wat op die grasvlaktes en Oos- en Suider-Afrika aangetref word.
- Die eland se skouerhoogte is ongeveer 2 m en hulle weeg van 300 tot 1000 kg.
| Vertalings: Taurotragus oryx | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eland.

- eland
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | eland | elanden |
- (soogdiere) Alces alces. Europese eland, Amerikaanse eland;
- Manlik; telbaar
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eland.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Erfwoorde uit Proto-Indo-Europees in Afrikaans
- Soogdiere in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Soogdiere in Nederlands