saag
Voorkoms

- Sedert 1125 uit Oudnederlands as saha "die reg om in 'n woud te saag" bekend. Dit kom van Proto-Germaans *sago- en Proto-Indo-Europees *sekh1- "sny" wat ook in Latyn secare teruggevind word, en in seksie in Afrikaans. . [1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| saag | sae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sagie | sagies |
- (gereedskap) 'n Werktuig wat bestaan uit 'n handvatsel en 'n lem met skerp tande wat gebruik word om deur materiale soos hout of metaal te sny.
- Die manne storm nader met byle en sae om die dier se horings af te saag.[2]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor saag.
| Vertalings: saag | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Etymologiebank (nl)
- ↑ Volmaan Adele Reynders LAPA Uitgewers , 2013 ISBN 079935421X, ISBN 9780799354218
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Erfwoorde uit Proto-Indo-Europees in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Gereedskap in Afrikaans
- Woorde in Estnies van lengte 4
- Woorde in Estnies
- Selfstandige naamwoorde in Estnies