Kornies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Kornies | Korniese | |
- IPA: [ˈkornis], attributief: [ˈkornisə]
- كَُورْنِیسْ , attributief: كَُورْنِیسِی
- Van, betreffende die Korniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Cornwallis in Engeland.
| Vertalings: Kornies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kornies | - |
- (taal) 'n Britonse taal met ongeveer 'n duisend sprekers.
- ISO 639-1: kw
- ISO/DIS 639-3: cor
- SIL: CRN
| Vertalings: Kornies | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kornies.