Maleisiese

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Maleisiese     Maleisieses  

Uitspraak

IPA: [mɑˈləɪ̯sisə, məˈləɪ̯sisə], meervoud: [mɑˈləɪ̯sisəs, məˈləɪ̯sisəs]

Met Arabiese letters

مَلَیْسِیسِی , meervoud: مَلَیْسِیسِسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Inwoonster, burgeres van Maleisië.

    Vertalings

  Vertalings:    Maleisiese
Duits: Malaysierin(de)
Engels: Malaysian(en)
Frans: Malaisienne(fr)
Italiaans: malese(it)
Latyn: Malaea(la)
Nederlands: Maleisische(nl)
Russies: малайзийка(ru) (malajzijka)
Spaans: malaya(es)
Sweeds: malajsiska(sv)
Turks: Malezyalı(tr)