Mioseen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Mioseen      

Woordafbreking

Mio•seen

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(geologie) Die vierde van die geologiese epogs van die Kainosoïkum.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: miocene(en)
Nederlands: mioceen(nl) o



Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mioseen.