Paleogeen
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Paleogeen |
Woordafbreking
- Pa•leo•geen
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (geologie) Die eerste periode van die Kainosoïese era.
Meronieme
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Paleogeen.