Gaan na inhoud

Oligoseen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Oligoseen      
Oli•go•seen
(geologie) Die derde van die geologiese epogs van die Kainosoïkum.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oligocene(en)
Nederlands: oligoceen(nl) o



Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oligoseen.