Nuwe Testament
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Nuwe Testament | — |
- Nu•we Tes•ta•ment
- (religie) Die tweede deel van die Christelike Bybel, wat uit 27 boeke bestaan.
- Die Nuwe Testament begin met Matteus en eindig met Openbaring.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nuwe Testament.