Opperfrankies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Opperfrankies |
| Attributief | Opperfrankiese |
| Partitief | Opperfrankies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈopərˌfrɑŋkis], attributief: [ˈopərˌfrɑŋkisə], partitief: [ˈopərˌfrɑŋkis]
- اَُوپِرْفْرَنْكِیسْ , attributief: اَُاَُوپِرْفْرَنْكِیسِی , partitief: اَُوپِرْفْرَنْكِیسْ
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Opper-Franke ('n streek in Beiere).
- Van, betreffende die Opperfranke.
- Van, betreffende die Opperfrankiese dialekte.
| Vertalings: Opperfrankies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Opperfrankies |
- 'n Groep dialekte wat tot die oorgangsgebiede tussen Middelduits en Opperduits behoort. Opperfrankies word in twee subgroepe verdeel: Oos-Frankies en Suid-Frankies.
| Vertalings: Opperfrankies | |||
|---|---|---|---|