Middelduits

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Middelduits  
Attributief   Middelduitse  
Partitief   Middelduits  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   

Uitspraak

IPA: [ˈmədəɫˌdœʏ̯ts], attributief: [ˈmədəɫˌdœʏ̯tsə], partitief: [ˈmədəɫˌdœʏ̯ts]

Met Arabiese letters

مِدِلْدَُیْتْسْ , attributief: مِدِلْدَُیْتْسِی , partitief: مِدِلْدَُیْتْسْ

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Van, betreffende die Middelduitse tale en dialekte.

    Vertalings

  Vertalings:    Middelduits
Duits: mitteldeutsch(de)
Engels: Central German(en)
Frans: moyen-allemand(fr)
Italiaans: tedesco centrale(fr), tedesco mediano(fr)
Nederlands: Middelduits(nl)
Russies: средненемецкий(ru) (srednenemetskij)
Enkelvoud Meervoud
  Middelduits      

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Groep van Hoogduitse tale en dialekte wat slegs die eerste en vierde fases van die Hoogduitse konsonantverskuiwing ondergaan het. Middelduits word in twee subgroepe verdeel: Wes-Middelduits en Oos-Middelduits.

    Holonieme

    Meronieme

    Vertalings

  Vertalings:    Middelduits
Duits: Mitteldeutsch(de) o
Engels: Central German(en)
Frans: moyen-allemand(fr) m
Italiaans: tedesco centrale(fr) m, tedesco mediano(fr) m
Nederlands: Middelduits(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Middelduits.


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Onverboë   Middelduits  
Verboë   Middelduitse  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
Middelduitsen
Partitief   Middelduits'  
Verdere verbuigings: Middelduits (verbuiging)

Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ˈmɪdəɫˌdœʏ̯ts], verboë: [ˈmɪdəɫˌdœʏ̯tsə], partitief: [ˈmɪdəɫˌdœʏ̯ts]
Belgies: [ˈmɪdəɫˌdœə̯̯ts], verboë: [ˈmɪdəɫˌdœə̯̯tsə], (voor klinkers en "h":) [ˈmɪdəɫˌdœə̯̯tsən]; partitief: [ˈmɪdəɫˌdœə̯̯ts]

Spelling tot 1934

Middelduitsch, verboë: Middelduitsche, partitief: Middelduitsch'

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Middelduits
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Middelduits o  
Verouderde vorme
Genitief Middelduits'  
Datief Middelduits(e)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Middelduits