Mesosoïkum
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Mesosoïkum |
Woordafbreking
- Me•so•soï•kum
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (geologie) Die tweede van die drie geologiese eras van die Fanerosoïese eon.
Voorbeeldsinne
- Die Mesosoïkum is bekend as die tyd van die dinosourusse.
Meronieme
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mesosoïkum.