meroniem
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
meroniem | meronieme |
Woordafbreking
- me•ro•niem
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taalkunde) 'n Woord wat 'n deel van 'n ander begrip aandui.
Voorbeeldsinne
- 'n Lem is meroniem van die woord "mes", omdat 'n lem, saam met die hef, 'n deel van 'n mes is.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|