Skots-Gaelies
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Skots-Gaelies | — |
- IPA: [ˈskots ˌgɛlis]
- سْكَُوتْسْ گَِلِیسْ
- (taal) 'n Eiland-Keltiese taal met ongeveer 62,2 duisend sprekers; een van die amptelike tale van Skotland.
- ISO 639-1: gd
- ISO/DIS 639-3: gla
- SIL: GLS
| Vertalings: Skots-Gaelies | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Skots-Gaelies.