vis: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 15: Lyn 15:
{{spreekwoorde}}
{{spreekwoorde}}
:{{byv-2|{{l|af|soos 'n vis op droë grond|Soos 'n '''vis''' op droë grond.}}|Magteloos wees.}}
:{{byv-2|{{l|af|soos 'n vis op droë grond|Soos 'n '''vis''' op droë grond.}}|Magteloos wees.}}
{{info}}

{{-vert-}}
{{-vert-}}
{{vert-bo|titel=}}
{{vert-bo|titel=}}
Lyn 20: Lyn 22:
:{{nl}}: {{vert|nl|vis}}
:{{nl}}: {{vert|nl|vis}}
{{vert-onder}}
{{vert-onder}}
{{info}}

Wysiging soos op 10:36, 14 Desember 2018

Die vinne van 'n vis:
(1) borsvinne (gepaar), (2) bekkenvinne (gepaar), (3) dorsale vin,
(4) vetvin, (5) anale vin, (6) stertvin

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vis     visse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vissie     vissies  

Uitspraak

IPA: [fəs]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. op Wikispecies Pisces, 'n gewerwelde dier met kiewe wat in die water leef.
  2. Die vleis van 'n vis.

    Voorbeeldsinne

  1. As gevolg van die oorvloedige visvangste, word sommige visse al skaarser.
  2. Vis word beskou as breinkos.

    Verwante woorde

igtioloog, igtiologie, viskundige, viskunde

    Spreekwoorde

«Soos 'n vis op droë grond.»
Magteloos wees.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vis.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fish(en)
Nederlands: vis(nl)