Gaan na inhoud

viskunde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  viskunde    
vis•kun•de
(wetenskap) Die wetenskap wat hom met die studie van visse bemoei.
Pierre Belon word deur sommige as die grondlegger van die viskunde beskou.

    Sinonieme

igtiologie
igtioloog, viskundige

    Vertalings

  Vertalings:    viskunde
Engels: ichthyology(en)
Nederlands: viskunde(nl), ichtyologie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor viskunde.