Toerkmeens
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Toerkmeens | Toerkmeense |
Uitspraak
- IPA: [turkˈmiə̯ns], attributief: [turkˈmiə̯nsə]
Met Arabiese letters
- تُورْكْمَِینْسْ , attributief: تُورْكْمَِینْسِی
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Turkmene; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkmenistan.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Toerkmeens | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Toerkmeens | - |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Ogoesiese taal met ongeveer 6,4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Turkmenistan.
Taalkodes
- ISO 639-1: tk
- ISO/DIS 639-3: tuk
- SIL: TCK
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Toerkmeens | |||
---|---|---|---|