Toskiese

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Toskiese     Toskieses  

Uitspraak

IPA: [ˈtoskisə], meervoud: [ˈtoskisəs]

Met Arabiese letters

تَُوسْكِیسِی , meervoud: تَُوسْكِیسِسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Vroulike lid van 'n Toskies sprekende bevolking.

    Vertalings

  Vertalings:    Toskiese
Duits: Toskin(de)
Engels: Tosk(en)
Turks: Toska(tr)

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Attributief van ☞ Toskies