West-Fries
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | West-Fries | |
Verboë | West-Friese | |
Partitief | West-Fries |
- Wat betref die dialekt van Nederlands wat in die noorde van die provinsie Noord-Holland gepraat word
- Wat betref die streek "West-Friesland" in die noorde van die provinsie Noord-Holland
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | West-Fries | — |
- Die dialek van Nederlands wat in die noorde van die provinsie Noord-Holland gepraat word
- «West-Fries is 'n Nederlandse dialekt met 'n Friese substraat.»
- '
- Onsydig. Ontelbaar
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | West-Fries | West-Friezen |
- Iemand wat uit die streek in die noorde van die provinsie Noord-Holland stam wat "West-Friesland" genoem word
- Manlik. Telbaar