Fries
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Fries |
- (taal) ’n Gemaanse taalfamilie, of dialekte daarvan, wat van Oud-Fries afstam en in Nederland en Duitsland gepraat word.
- Westerlauwers-Fries, wat in Noord-Nederland gepraat word.
- Saterfries, die laaste oorblywende dialek van Oos-Fries, wat in Noord-Duitsland na aan die Nederlandse grens gepraat word.
- Die Noord-Friese dialek van Noordwes-Sleeswyk-Holstein in Duitsland, suidwes van die grens tussen dié land en Denemarke.
- ISO 639-3:
- fry – Westerlauwers-Fries
- stq – Saterland-Fries
- frr – Noord-Fries
| Vertalings: Fries | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Fries | Friese |
- ’n Persoon wat lid is van die Friese etniese groep (vandag dele van Nederland, Noord-Duitsland en Suid-Denemarke).
| Vertalings: Fries | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Fries | Friese | |
- Van, betreffende Friesland in Nederland; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Friesland
| Vertalings: Fries | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Fries.