aalwee
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aalwee | aalwees |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈɑ(ː)ɫviə̯, ˈɑːləviə̯]
-
(lêer)
Met Arabiese letters
- آلْڤَِي , meervoud: آلْڤَِیسْ
Spelling tot 1909
- aalwé, meervoud: aalwees
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Plant met dik, getande en sapryke blare van die geslag Aloe waaruit 'n bittere sap getap word wat as medisyne dien.
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: aalwee | |||
---|---|---|---|