aanbieder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aanbieder     aanbieders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aanbiedertjie     aanbiedertjies  

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

aan•bie•der

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Iemand wat iets aanbied; persoon of organisasie wat goedere en dienste verskaf of beskikbaar stel; verskaffer.
  2. (massamedia) Iemand wat programme op radio of televisie aanbied.

    Voorbeeldsinne

  1. Jy kan tussen die verskillende internetaanbieders kies.
  2. Die aanbieder van vanaand se program siek, ons sal dringend 'n plaasvervanger moet vind.

    Hiponieme

2. nuusaanbieder, joernaalaanbieder

    Vertalings

  Vertalings:   1. Organisasie of persoon wat verskaf of beskikbaar stel.
Engels: provider(en), supplier(en), dealer(en), offerer(en)
Nederlands: aanbieder(nl)
  Vertalings:   2. Persoon wat op TV of radio aanbied.
Engels: presenter(en)
Nederlands: presentator(nl)