middag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  middag     middae  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈmədɑχ, ˈmərɑχ], meervoud: [ˈmədɑːə, ˈmərɑːə]

Write.svg Met Arabiese letters

مِدَخْ , meervoud: مِدَ׀ئِی

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

middag, meervoud: middá-ë

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Middel van die dag, twaalf-uur.
  2. Tyd van die dag vanaf twaalf- tot ongeveer ses-uur.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   "1"


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord middag middagen 
Verouderde vorme
Genitief middags middagen  
Datief middag middagen

Manlik

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ˈmɪdɑx], meervoud: [ˈmɪdaːɣ̊ə(n)]
Belgies: [ˈmɪdɑɕ], meervoud: [ˈmɪdaːʝə(n)]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Middag


Sweeds (sv)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief middag middagen middagar middagarna
Genitief middags middagens middagars middagarnas

Gemeenslagtig

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈmida], ([ˈmidɑːg] is letteruitspraak); bepaald: [ˈmidan, ˈmidɑːgən]; meervoud: [˅midɑːgar], bepaald: [˅midɑːgaɳa]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

1. Middag
2. Aandete

   Twemoji 1f500.svg Sinonieme

2. kvällsmat