aansitter
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aansitter | aansitters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
aansittertjie | aansitetrtjies |
- آنْسِتِرْ , meervoud: آنْسِتِرْسْ
- añsitter, meervoud: añsitters
- Beginmotor, toestel om 'n motor aan die gang te sit.
- 'n Aansitter of aansitmotor word tong-in-die-kies 'n knormoer genoem.
Vertalings: aansitter | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aansitter.