aardvark
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aardvark | aardvarke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
aardvarkie | aardvarkies |
-
(lêer)
- aard•vark
- (soogdiere) Orycteropus afer, 'n soogdier wat in Afrika voorkom en snags aktief is.
- Die aardvark se voorkoms herinner aan dié van 'n vark met 'n lang snoet.
Vertalings: aardvark | |||
---|---|---|---|