akkewani
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| akkewani |
- (plante),
Cymbopogon marginatus 'n grasspesie met aromatiese wortel wat in Suid-Afrika voorkom
- Akkewani is 'n belangrike onderdeel van die plantegroei van die renosterveld
| Vertalings: akkewani | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor akkewani.