motwortel
Voorkoms
- mot•wor•tel
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| motwortel | motwortels |
- (plante)
Cymbopogon marginatus 'n grasspesie met aromatiese wortel wat in Suid-Afrika voorkom.
- Motwortel is 'n belangrike onderdeel van die plantegroei van die renosterveld.
| Vertalings: motwortel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor motwortel.