antisikloon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  antisikloon     antisiklone  

Etimologie

anti- +‎ sikloon

Woordafbreking

an•ti•si•kloon

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(weer) 'n Gebied met lugdruk wat hoër as gemiddeld is en waarvanaf winde weg beweeg.

    Voorbeeldsinne

Die Kalaharihoogdruk en die Suid-Atlantiese en Suid-Indiese hoogdrukke is subtropiese antisiklone.[1]

    Sinonieme

hoogdruk

    Antonieme

sikloon

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: anticyclone(en)
Frans: anticyclone(fr) m
Nederlands: anticycloon(nl)

Verwysings