appeldeliefde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  appeldeliefde     appeldeliefdes  

Uitspraak

IPA: [ɑpəɫdəˈlifdə], meervoud: [ɑpəɫdəˈlifdəs]

Met Arabiese letters

اَپِلْدِلِیفْدِی , meervoud: اَپِلْدِلِیفْدِسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Soort eetbare bessies (Physalis peruviana).

    Wisselvorme

appelderliefde

    Sinonieme

appelliefie, appelliepie

    Vertalings

  Vertalings:    appeldeliefde
Duits: Kapstachelbeere(de), Physalis(de)
Engels: Cape gooseberry(en), gooseberry(en)