Gaan na inhoud

appelderliefde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  appelderliefde     appelderliefdes  
IPA: [ɑpəɫdərˈlifdə], meervoud: [ɑpəɫdərˈlifdəs]
اَپِلْدِرْلِیفْدِی , meervoud: اَپِلْدِرْلِیفْدِسْ
(vrugte) Soort eetbare bessies (op Wikispecies Physalis peruviana).
appeldeliefde

    Sinonieme

appelliefie, appelliepie

    Vertalings

  Vertalings:    appelderliefde
Duits: Kapstachelbeere(de), Physalis(de)
Engels: Cape gooseberry(en), gooseberry(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor appelderliefde.