argaïes
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | argaïes | argaïese | ||
Vergrotend | argaïesser | |||
Oortreffend | argaïeste |
- Hulp:IPA: [arˈχɑː.is]
- ar•ga•ïes
- Verouderd; behoort tot (of met betrekking tot) 'n baie ou tydperk.
- Dit word nou as 'n argaïese begrip bestempel.
Vertalings: argaïes | |||
---|---|---|---|