argipel

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
argipel | argipels, argipelle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
argipelletjie | argipelletjies |
Woordafbreking
- ar•gi•pel
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (aardrykskunde) 'n Groep eilande naby mekaar.
Sinonieme
Voorbeeldsinne
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor argipel.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|