Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Soek
Soek
Voorkoms
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans (af)
Wissel Afrikaans (af) subafdeling
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Afkorting
1.2.4
Vertalings
Wissel die inhoudsopgawe
artikel
30 tale
Asturianu
Betawi
Català
Corsu
Čeština
Cymraeg
Dansk
Ελληνικά
English
Esperanto
Español
Suomi
Français
Magyar
Հայերեն
Bahasa Indonesia
Italiano
Jawa
Limburgs
Malagasy
Minangkabau
Nederlands
Norsk bokmål
Polski
Русский
Soomaaliga
Shqip
Svenska
Türkçe
中文
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Aksies
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander projekte
Voorkoms
skuif na kantbalk
versteek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
artikel
artikels
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
artikeltjie
artikeltjies
Woordafbreking
ar•ti•kel
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n Voorwerp in die handel wat te koop is.
'n Gepubliseerde teks, soos 'n opstel in 'n tydskrif, koerant of ensiklopedie.
(
juridies
)
Een van die bepalinge waaruit 'n wet bestaan.
(
taalkunde
)
'n
lidwoord
; woord voor 'n selfstandige naamwoord wat die bepaaldheid aandui.
Voorbeeldsinne
Die
artikel
se prys is afgemerk.
Die afgetrede professor het 'n
artikel
vir Wikipedia geskryf.
Die bepaling kan in
artikel
27 van die genoemde wet gevind word.
Die onbepaalde
artikel
in Afrikaans is '
’n
' en die bepaalde
artikel
is '
die
'.
Afkorting
art.
Vertalings
Vertalings:
artikel
Engels
:
article
(en)
Nederlands
:
artikel
(nl)
o
Duits
:
Artikel
(de)
m
Nedersaksies
:
artikel
(nds)
Esperanto
:
artikolo
(eo)
Noors
:
artikkel
(no)
m
Noors (Nieu-)
:
artikkel
(nn)
m
Spaans
:
artículo
(es)
m
Katalaans
:
article
(ca)
m
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 7
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Juridiese terme in Afrikaans
Taalkunde in Afrikaans
Soek
Soek
Wissel die inhoudsopgawe
artikel
30 tale
Nuwe onderwerp