assimilasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| assimilasie | assimilasies |
- اَسِیمِیلاسِي , meervoud: اَسِیمِیلاسِیسْ
- assimilási, meervoud: *assimilásies, *assimilásiis
- Handeling van assimileer.
- Gelykmaking, aanpassing.
- (taalkunde) Gedeeltelike of algehele gelykwording van 'n klank onder invloed van 'n voorafgaande of daaropvolgende klank.
| Vertalings: 1. Handeling van assimileer | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Vertalings: 2. Gelykmaking, aanpassing. | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Vertalings: 3. Taalkunde | |||
|---|---|---|---|
| |||