balein

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Balein

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  balein     baleine  

Uitspraak

IPA:

Woordafbreking

ba•lein

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n dun, plat en soepel strook van 'n buigsame materiaal; oorspronklik 'n neweproduk van die walvisvangs
  Vertalings:    balein
Engels: baleen(en)
Frans: baleine(fr) v
Nederlands: balein(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord balein v/m baleinen 
Verkleinwoord baleintje baleintjes

Uitspraak

Hulp:IPA: [ba.ˈlɛɪ̯n]
   
(lêer)

Woordafbreking

ba•lein

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Balein; 'n dun, plat en soepel strook van 'n buigsame materiaal


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord balein o

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

die stof waaruit die baleine van walvisse bestaan