balk
Voorkoms
- Die naamwoord is sedert 1064 in Middelnederlands in die pleknaam Balkenberg opgeteken. Van Proto-Germaans *balku-.[1]
- Die werkwoord is sedert 1477 in Middelnederlands opgeteken as balken of belken. Dis 'n newevorm van bulken, dalk klanknabootsende woorde.[2]
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | balk |
| Verlede Tyd | ek | het gebalk |
| Teenwoordige deelwoord | balkend | |
- Geluid maak soos 'n esel, donkie of muil
- Silenus se esel het egter op die kritieke oomblik gebalk en hom verraai, en sodoende die Maagde-godin se eer gered.[3]
| Vertalings: balk | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| balk | balke |
- (boukunde) 'n Soliede struktuur, oorsponklik van hout, wat in 'n horisontale posisie lê en laste oor afstande stut
- (musiek) Horisontale lynstruktuur wat die musieknotasie se note dra
- Balke saag -- snork
| Vertalings: 1 boukunde | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2 musiek | |||
|---|---|---|---|