esel
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| esel | esels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eseltjie | eseltjies |
- Hulp:IPA: [ˈɪə.səl]
-
(lêer)
- (soogdiere) Donkie; 'n perdagtige dier met lang ore,
Equus asinus. - (gereedskap) Meubelstuk waarop 'n skildery of skilderdoek staan.
- (pejoratief) 'n Domkop; steeks of koppige mens.
- Die esel balk aanhoudend.
- Die skilder het 'n doek op sy esel gesit.
- Jy is 'n esel omdat jy die sleutels verloor het.
| Vertalings: esel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor esel.