bedryf
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bedryf | bedrywe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bedryfie | bedryfies |
- be•dryf
- Die bedryf het reuse winste aangeteken.
- In die tweede bedryf vertel hy sy verhaal.
- Na vyf jaar se bouwerk is die nuwe brug in bedryf gestel.
| Vertalings: bedryf | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bedryf |
| Verlede Tyd | ek | het bedryf |
- Bestuur of aan die gang hou.
- Sy bedryf 'n sakeonderneming op die dorp.
| Vertalings: bedryf | |||
|---|---|---|---|