bees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
Beeste ('n koei en haar kalf).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bees     beeste  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

  Nuvola apps amarok.png 
(lêer)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

1. (soogdiere) op Wikispecies Bos taurus 'n Groot gedomestikeerde, gras-etende hoefdier. In algemene taalgebruik sluit beeste ook koeie, bulle, osse, verse en kalwers in.
2. (figuurlik) 'n Onbeskofte mens.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

1. Beeste word gewoonlik as vee aangehou vir hulle vleis, as suiweldiere vir melk en ander suiwelprodukte, en as werkdiere vir die sleep van karre, ploeë en dies meer.
2. Jy is 'n regte ou bees.

   Arrow Blue Up 001.svg Hiperonieme

os, tollie

   Arrow Blue Down 001.svg Hiponieme

koei, kalf, os, bul, vers

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cow(en), ox(en)
Nederlands: rund(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bees.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord bee bees

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Bye. Meervoud van by; meer as een by.