behoud
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| behoud | — |
- be•houd
- Daad of proses om iets te behou.
- Die redding, bewaring of instandhouding van iets.
- J.B.M. Hertzog was 'n vurige voorstander van die behoud van Nederlands as kultuurtaal vir die Afrikaner.
- Na afloop van die Hervorming is amper al die fresko's in Denemarke sowel as Swede met kalk bedek – iets wat tot hulle behoud bygedra het.
| Vertalings: behoud | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [bə.ˈɦɑʊ̯t]
-
(lêer)
- be•houd
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van behouden
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van behouden
- gebiedende wys van behouden
- 1.: Ik behoud.
- 2.: Behoud je?
- 3.: Behoud!
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | behoud o |
- «Het behoud van energie.»
- Die behoud van energie.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands