beken
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | beken |
| Verlede Tyd | ek | het beken |
- be•ken
- Bely; iets wat onbehoorlik of strafbaar is erken.
- Beken maar jy is die skuldige!
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- (klemtoonhomogram)
- béken
- Hulp:IPA: [ˈbe.kə(n)]
-
(lêer)
| Woord |
|---|
| béken |
- Meervoud van ☞ beek.
| Woord |
|---|
| bekén |
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bekennen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bekennen
- gebiedende wys van bekennen
- 1.: Ik beken.
- 2.: Beken je?
- 3.: Beken!